Kortverhaal allegaartjie
A. P. BlaauwDinge wat ek gehoor en gesien en belewe het op my swerftog deur die lewe.
Dit is ‘n poging om die ruik, proe, voel en hoor van die lewe met andere te deel, die sintuiglike kringloop te voltooi en iewers vaslegging in ‘n geheue te bewerkstellig.
Die Afrikaanse taal het groot trefkrag mits die woorde reg ingespan word deur die gebruiker daarvan – die ou reël van “skryf soos jy praat” word steeds aangehang en hopenlik sal hierdie Namibiese stories iets van die Afrikaanssprekende in hierdie deel van die wêreld weergee.
카테고리:
년:
2020
출판사:
Independently published
언어:
afrikaans
페이지:
73
ISBN:
B08CCL6HDF
파일:
EPUB, 159 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2020